Human & Rousseau

Sign up for our newsletter!
Bookmark with...

Author Focus

Dr. Jan van Elfen

Biographical info

Dr Jan van Elfen is een van Suid-Afrika se heel vertroudste voorligters en raadgewers. Hy het generasies tieners gerusgestel en ingelig oor die soms onrusbarende veranderinge wat met die tienerjare saamgaan.

Ouers vertrou hom vir sy gebalanseerde en nugtere aanslag.

Books By This Author